Genesen

Genesen
E-pos Afdruk PDF

Terapie Van Die Toekoms

 

'n Terapie wat die moderne mediese wetenskap met eeueoue natuurlike Oosterse helingsfilosofieë bymekaarbring


Uniek effektief by die verligting van pyn, chroniese toestande en sportbeserings
Meer as 600 000 wêreldwyd verkoop
Word professioneel en tuis gebruik by die behandeling van meer as 220 kwale

Onlangse suksesverhale

Dokters amputeer jaarliks honderde ledemate as gevolg van ongeneeslike veneuse ulkusse. Maar 'n Genesen-terapeut het hoop gehad vir 86-jarige Louisa Engelbrecht van Bellville...

Epilepsie en gewigprobleme suksesvol behandel in Germiston

Twee-en-twintig jaar se kortisoonbehandeling gestaak na Acutouch-terapie

Vorige suksesverhal