Asemhalingsisteem

Asma

Lucy Jwili (34) ly haar lewe lank aan akute asma. Dit is in bedwang gehou deur die oormatige gebruik van inasemingstoestelle en medisyne. Gereelde hospitaalbehandeling was nodig hoe ouer sy geword het totdat sy ’n intense aanval gehad het en langer in die hospitaal moes bly. Normale behandeling het nie gehelp nie en sy is met die die Acutouch penne behandel. Na ’n reeks behandelings het Lucy nie meer ernstige probleme met asma nie en kan sy vir die eerste keer in haar lewe snags rustig slaap.

Negejaaroue I. M.se asma het goed reageer op die Genesen Acutouch-terapie CV 17 en CV 22, sodat sy vloeipieke na 10 minute met tot 20% vermeerder het van 200 l/min tot 240 l/min. (JP)

CV 17 en 22 is raakpunte waarna in die handleiding verwys word.

Asemhalingsisteem
Scroll to top