Maagdermsiektes

Abdominale vergroeiings

Mev. F. M. (40 jaar oud), ’n sosiale werkster, het sub-akute obstruksie sekondêr aan intra-abdominale vergroeiings, as gevolg van ’n eierstoksistotomie 15 jaar gelede. Geen mediese of chirurgiese behandeling was effektief nie, maar Genesen Acutouch-terapie het haar gehelp sodat sy nou ontspanne voel en pynlose nagte het. Mev. F. M. pas Acutouch-terapie twee maal per dag toe, van 30 tot 60 minute op S 25 en alle gevoelige areas. Sy het ook verligting gekry deur LI 4, P 6, en SP 6 te behandel. Sy kan nou weer kook sonder om naar te voel en haar tande borsel sonder om te braak.

S 25, LI 4, P 4 en SP 6 is raakpunte op die liggaam waarna in die handleiding verwys word.

Galstene

Mnr. B. (52) is ’n welbekende slagter in sy dorp. Pyn het hom kortasem gelaat want sy vergrote maag was sensitief en geswel. Hy het elke dag medikasie geneem, maar dit het nie die oorsprong van sy probleem opgelos nie. Hy sou die galstene laat verwyder en het Acutouch Touch Pointers probeer om net die pyn te verlig.

Sy asemhaling het na die eerste behandeling verbeter en 3 dae later was die pyn heeltemal weg. Hy het die operasie gekanselleer en is nou baie gesonder.

“Dankie Acutouch dat ek van chirurgie gered is!”
Maagdermsiektes
Scroll to top