Mediese menings

Dr. Frederic Motz

"Ek het Genesen Acutouch Therapy in 1998 die eerste keer leer ken, en sedertdien gebruik ek dit op groot skaal in my praktyk. Ek het persoonlik aansienlike sukses met baie verskillende gevalle gehad."

D.Hom., D.O., D.Ac., D.N.
(France), Dip. Ay. V

Dr. Jock Posen

M.B., Ch.B., L.R.C.P. (Edin.), L.R.C.S. (Edin.), L.R.C.P. & S. (Glas.)

"Ek gebruik verskeie jare Genesen Acutouch-terapie in my praktyk, en ek is eerlikwaar verstom oor die resultate. Dit help my om pasiënte te behandel wat ek voorheen huis toe moes stuur om die gevolge te dra van toestande waaraan ek min kon doen."

Dr. Blair Christink

B.Sc., D.C. (Canada)

"As ’n chiropraktisyn, het Genesen Acutouch my voorsien van ’n nuwe komplimentêre terapie om sportbeserings en chroniese toestande suksesvol te behandel."

Dr. Colin la Grange

M. Tech. Deg. Hom.

"Ek vind dat Genesen Acutouch die enigste toestel is wat werklik genesende krag het, net soos antieke akupunktuur wat elke mens self kan gebruik."

Dr. Cato van Wyk

B.Sc. (Dietetics) MB.CHB: (U.C.T.) Strand. Tel/Fax: 021-853 2611 Cell: 083 457 2297

"Ek het nog my lewe lank net aan Westerse medisyne geglo tot ek Acutouch Therapy ontdek het. As gevolg van trauma het ek erge artritis in my regterhand ontwikkel. Dit het heeltemal opgeklaar toe ek ’n vriendin se goue penne gebruik het. Sedertdien aarsel ek nie om die goue penne aan pasiënte te verkoop nie, veral aan diegene vir wie ons Westerse medisyne niks anders as pille kan voorskryf om die simptome te verlig nie. My buurvrou (wat self sal getuig) is onlangs van erge migraine genees en sy het die afgelope maande geen aanvalle gehad nie. Sy gebruik die penne nou om veiligheidsredes volgens die instandhoudende program."

Technical Document

For medical professionals
Download our technical draft document in MS Word or Adobe Acrobat format.​

Scroll to top