Ware verhale

Velkwale

Liesel Baker het Acutouch-terapie toegepas vir verligting van pyn van ’n verskuifde rugwerwel en chroniese migraine. Toe haar skeelhoofpyn net dae na haar behandeling verdwyn het, het sy besluit om die Touch Pointers te probeer op haar 10-maandeoue baba David, wat erg ekseem op sy rug gehad het. “David se ekseem was na ’n week […]

Asemhalingsisteem

Asma Lucy Jwili (34) ly haar lewe lank aan akute asma. Dit is in bedwang gehou deur die oormatige gebruik van inasemingstoestelle en medisyne. Gereelde hospitaalbehandeling was nodig hoe ouer sy geword het totdat sy ’n intense aanval gehad het en langer in die hospitaal moes bly. Normale behandeling het nie gehelp nie en sy […]

Maagdermsiektes

Abdominale vergroeiings Mev. F. M. (40 jaar oud), ’n sosiale werkster, het sub-akute obstruksie sekondêr aan intra-abdominale vergroeiings, as gevolg van ’n eierstoksistotomie 15 jaar gelede. Geen mediese of chirurgiese behandeling was effektief nie, maar Genesen Acutouch-terapie het haar gehelp sodat sy nou ontspanne voel en pynlose nagte het. Mev. F. M. pas Acutouch-terapie twee […]

Emosionele en verwante siektes

Depressie Depressielyer Ansu-Marie van der Walt lyk deesdae baie beter! Ansu-Marie van der Walt is ’n matriekleerder wat met geweldige depressie gediagnoseer is. Haar ouers was radeloos van bekommernis oor haar onstabiele buie en gedrag. Per toeval het Ansu-Marie en haar pa ’n fisioterapeut besoek wat behandeling met die Acutouch Pointers voorgestel het. Maande se […]

Oor, neus en keel

Meniere se sindroom Hetta Essakow is ’n 64-jarige huisvrou wat al tien jaar lank aan Meniere se sindroom ly. “Ek was permanent lighoofdig en ek kon nie my ewewig behou nie.” Sy het alles probeer, die een pil na die ander. Uiteindelik het sy met ’n fisioterapeut in verbinding getree en met Acutouch-behandeling begin. Na […]

Scroll to top