Genesen

E-pos Afdruk PDF
Die verhaal van ’n man wat geweier het om te verloor
...en wêreldroem behaal het

Dr. Chi Kyung Kim is die uitvinder van die Genesen Acutouch- stelsel. Dié beskeie man het wêreldwye erkenning vir sy uitvindsel, en dankbaarheid van miljoene mense wat van pyn en lyding gered is, ontvang. Die Acutouch-stelsel het ontstaan uit diepe wanhoop en desperaatheid toe sy vrou beroerte gekry het en die dokters besluit het dit was te laat om te opereer. Selfs toe ’n neurochirurg gewillig was om te opereer, was sy vrou ná twee operasies nog steeds in ’n koma. Sy is na verskeie hospitale geneem, maar die reaksie was dieselfde. Die prognose het nie verander nie; sy sou vir die res van haar lewe vegetatief wees.

Dr. Kim het begin om vir dokters sekere vrae te vra oor die spesifieke rede waarom hulle niks aan haar toestand kon doen nie. Die antwoord was altyd dieselfde: haar breinselle was dood. Toe hy wou weet of breinselle nie herskep kon word soos ander selle nie, was die antwoord dat die brein soos ’n mikrofoon is wat nie weer kan funksioneer as die kabel eers beskadig is. As die haarvate wat die brein van bloed voorsien, beskadig is, gaan die breinselle dood van te min suurstof. Dr. Kim, ’n industriële ingenieur, wou weet hoekom hulle nie die haarvate kon oopmaak om die suurstof by sy vrou se brein te kry nie. Sy versoek is met ongeloof ontvang en onmiddellik as onmoontlik afgemaak.

Soos so baie ander mense in dieselfde omstandighede het hy besluit om Oosterse medisyne en akupunktuur te probeer. Hy het sy vrou na ’n akupunkturis geneem, maar die uitspraak was dieselfde as Westerse dokters s’n: niks kon gedoen word nie. Party het selfs gesê enige iemand wat sê dat dit gedoen kan word, is ’n bedrieër want dit was onmoontlik. Haar Chi was geblokkeer en niks kon daaraan gedoen word nie.

Dr. Kim het besef niemand sou hom graag help nie, en hy het besluit om self navorsing te doen. Die idee om sy vrou se haarvate weer oop te maak, het hom die hele tyd bygebly, en al het dokters vir hom gelag, was hy vasbeslote om ’n manier te kry om die beskadigde vate te genees en die suurstofvloei te hernu. Dit het vir Dr. Kim duidelik geword die enigste manier om haar gesond te kry, sou wees om die blokkasies te verwyder sodat die bloed en natuurlike energie weer vryelik na haar brein kon vloei, en om haar natuurlike balans te herstel, ’n proses wat toe heeltemal buite konvensionele mediese oplossings gelê het. Hy het sy ondervinding as ingenieur en sy begrip van die jongste tegnologie gekombineer met alles wat hy kon leer omtrent Oosterse filosofie oor gebalanseerde natuurlike genesing en lewenskrag, of Chi.

Hy het boeke begin lees oor neurologie en die sirkulasiestelsel, en oor die term Chi wat deur akupunkturiste gebruik is. Hoe meer hy gelees het, hoe minder kon hy begryp wat die dokter gesê het. Die inligting wat hy kon kry, het verduidelik dat Chi onsigbaar en onaanraakbaar is en dat niemand kan bewys dat dit wel bestaan nie.

Een oggend het hy ’n deurbraak gemaak toe hy uit pure moedeloosheid begin dink het aan ander konsepte wat ook altyd onsigbaar en onaanraakbaar is. Hy het heel eerste aan klank, lig en aantrekkingskrag begin dink. Dié verskynsels, wat vroeër as nie-verwant beskou is, het geweldige invloed gehad op ons lewens in die vorm van tegnologiese uitvindings ná navorsing en benutting -- die gevolg was radio’s, televisie en nog baie ander toestelle waar golwe beheer, gefokus en versterk kon word en deur geskikte antennes opgevang kon word. Toe moes Dr. Kim nog net die regte antennes vind om die Chi te kon opvang. Hy het tot die gevolgtrekking gekom dat hy ’n terapeutiese toestel moes ontwerp wat natuurlike energie kon deurvoer na die liggaam by behandelingspunte op die meridaanpunte of Chi-kanale. Hy sou dieselfde beginsels toepas wat akupunkturiste al duisende jare lank gebruik, maar sonder om die vel deur te dring.

Volgens die 4000-jaar-oue Chinese geloof word mense siek as hulle Chi sleg is, en kan hulle slegs genees word as die slegte Chi deur goeie Chi oorweldig word. Dit klink dalk vreemd, maar dit word deur die volgende eksperiment verduidelik:
Neem ’n glas vuil water en hou dit onder ’n kraan met ’n klein straaltjie skoon water. Die vuil water sal uiteindelik oor die rand begin loop, en hoe meer skoon water in die glas getap word, hoe skoner word die water. Dit is die basiese beginsel oor hoe slegte Chi deur goeie Chi vervang word, maar hoe sou ’n mens die idee in werking stel, en wat het Acutouch daarmee te doen?

Yamata Takao, ’n Japannese wetenskaplike, het reeds in 1985 ontdek dat Chi sterker in ’n seskantige buis as in enige ander vorm resoneer. Dié konsep staan parallel teenoor ander verskynsels in die natuur. Heuning bly ook langer vars in die seskantige heuningkoek as wanneer dit daaruit uitgehaal word. Dr. Kim het die seskantige buis geneem en dit gekombineer met die gedagte van ’n vergrootglas waarmee ’n vuur aangesteek word, en het so die simpalens ontwerp. Chi-golwe word deur die twee simpalense versamel en word dan versterk in die seskantige buis wat so lank is soos ’n pen. Die versterkte Chi word gefokus deur middel van die spesiaal gevormde punt van die Acutouch Pointer, wat dan die Chi, of biologiese energie van die liggaam, weer aanvul.

Ongeveer twintig jaar gelede het ’n span Amerikaanse navorsers ’n projek begin om Chi te probeer vind. Hulle het vasgestel dat ’n klein elektriese stroompie deur die energiepaaie vloei wat deur die Chinese meridiane of Chi-kanale genoem word. Verdere navorsing het getoon die elektriese strome is flouer in sekere dele van die liggaam en mense wat getoets is, het probleme getoon in dié areas waar die stroom swakker vloei. Mense met swakker strome in die gesigsveld kla gewoonlik oor sinusitis-kongestie, verkoues en allergieë. Navorsers het bevind dat mense met sterk strome gesonder is as mense met swak strome. Hulle het uitgevind dat Chi, waar dit in die meridiane vloei, aanbly as ’n biologiese stroom. Die span het tot die gevolgtrekking gekom dat baie toestande genees kan word deur die biologiese stroom te versterk. Sedertdien het dié ontdekking gelei tot die uitvinding van mediese toestelle wat teen duisende dollar aan hospitale verkoop is.

Die volgende stap met die uitvinding van die Acutouch is weereens met Amerika te doen. As ’n magnetiese veld vertikaal aangewend word op water wat horisontaal vloei, genereer dit ’n klein elektriese stroom. Dié stroom genereer genoeg krag om afval te vernietig terwyl die water vloei. Amerika gebruik dieselfde konsep in hul waterpype, en selfs na twintig jaar is daar nog nie genoeg verstopping om rede te gee tot die skoonmaak van die pype nie. Lande waar dié konsep nie gebruik word nie het voortdurend probleme met verstopte pype — ’n toestand soos arteriosklerose (slagaarverkalking).

Dr. Kim erken dat die oplossing partykeer voor-die-hand-liggend is, maar jy sien dit net nie raak nie. Dr. Kim, een van die duisende Christine in Korea, vertel dat God sy oë geopen het sodat hy kon sien dat dié konsep verband hou met sy vrou se probleem, en dat dit gebruik kon word om sy vrou se are oop te maak sodat suurstof kon deurvloei. Die enigste probleem was dat ’n normale magnetiese veld altyd na die ander pool van dieselfde magneet oorhel. Dit sal die magnetiese veld verhoed om teen 90 grade die bloedstroom binne te dring en só die stroom te genereer.

Om die probleem op te los het hy ’n gepunte magneet ontwerp waarvan die magnetiese veld in een rigting fokus. Die skerp gefokuste magnetiese veld dring die vel deur tot op ’n diepte van 25 mm as die gebruiker die toestel teen 90 grade op die vel se oppervlakte hou.

As die liggaam onder fisiese of psigologiese stres is, is die liggaam geneig tot die verlies van ’n anioon uit die waterstofmolekules in die liggaam. Anione is verantwoordelik vir die vervoer van suurstof, en met dié verlies, verminder die kwaliteit van bloed, terwyl super-oksidasie vermeerder. Die Acutouch Pointers bevat germanium wat anione vir ’n onbeperkte tydperk vrystel. Die anione word ook versterk deur die seskantige buis en dring die vel deur met die magnetiese veld.

Ver-infrarooi strale met ’n golflengte van tussen 6 en 14 mikrometer is welbekend in die mediese wêreld. Hulle vergroot die bloedvate en verbeter sirkulasie. Nog ’n belangrike eienskap is dat die golwe selle kan stimuleer en hernu. Ver-infrarooi wat resoneer teen dieselfde frekwensie as die waterstofmolekules in die menslike liggaam help by uitstek om die selle in die bloedvate te herstel. Dié ver-infrarooi strale word deur bio-keramiek geprojekteer, versterk deur die seskantige buis, en deur die vel geabsorbeer.

Dr. Kim het al dié elemente saamgevoeg en het ’n paar prototipes gebou wat resonante lense ingesluit het wat natuurlike energie ingetrek en gefokus het, materiale wat ver-infrarooi strale kon voortbring en ’n gefokuste magnetiese veld. Hy het die prototipe paar wat hy uitgevind het, Touch Pointers genoem.

Hy het sy vrou begin behandel op daardie punte wat deur akupunkturiste geïdentifiseer word as belangrik om die bloedvloei oop te maak en natuurlike energie na die brein te stuur en hy het etlike maande lank met die behandeling aangehou. Ná vier maande het sy vrou hom vir die eerste keer sedert die beroerteaanval herken. Na nog twee maande het sy haar spraak herwin en haar geheue het teruggekom. Twee maande later kon sy met behulp van ’n kierie loop, en vandag lewe sy gesond en voluit met byna geen teken van haar groot siekte nie. Alhoewel hulle oorspronklik verstom was, het dokters en al die hospitale waar hulle om hulp aangeklop het, verklaar dat sy herstel het.

Koerante en televisiestasies in Korea het die verhaal vertel, en hy is gou oorval met versoeke om met die Touch Pointers behandel te word. Dr. Kim het besluit om sy ingenieursfirma te sluit en die Genesen-Ingenieursinstituut te open. Die woord Genesen is ’n kombinasie van die woorde Genesis en Energie, en verteenwoordig die lewensenergie in ons liggame wat ons verjong en ons weer lewenskragtig maak. Hy het dié nuwe terapeutiese toestel Genesen Acutouch genoem en die paar instrumente, die Touch Pointers. Baie toetse en kliniese proefnemings om die helende effekte te bevestig is by die Yeon Bin Universiteitshospitaal in China en by die Katolieke Hospitaal in Seoul uitgevoer voordat die uitvindsel in 1996 op die mark vrygestel is. Toetse en nog kliniese proefnemings is in verskeie lande voortgesit , en daar is baie bewyse van sukses en baie verhale van siekes wat kan getuig dat Genesen Acutouch regtig werk.

Dr. Kim het ’n rewolusionêre brug gebou tussen die natuurlike filosofie van komplimentêre en Oosterse medisyne en die wetenskap en tegnologie van die ortodokse Westerse medisyne. Die Genesen Acutouch-stelsel het sedert sy ingebruikneming van die wêreld se vernaamste toekennings vir tegnologie en uitvindings ontvang, maar belangriker is die hulp wat dit aan miljoene mense gee om hulself in hul eie huise van menige kwale en siektes te genees. Genesen Acutouch-terapie kan gebalanseerde genesing in u huis bring en u en u gesin help om ’n natuurlik gesond te bly.The story of one man who refused to accept defeat
...and received worldwide acclaim

Dr. Chi Kyung Kim is the inventor of the Genesen Acutouch system. This unassuming man has received worldwide acclaim for his invention and earned the gratitude of millions who have been saved from pain and suffering. The Acutouch system was born out of a deep despair and a sense of desperation when his wife had a stroke and the doctors decided that it was to late to operate. She was moved to a series of hospitals but the reaction was the same. Even when he found a neurosurgeon that was willing to operate, his wife was still in a coma after two operations. The prognosis didn’t change; she would be vegetative for the rest of her life.

Dr. Kim began to ask the doctors certain questions about the specific reason why they were unable to do anything about her condition. The answer was always the same; her brain cells were dead. When he asked if brain cells could not be regenerated like other cells, he was told that, like a microphone, the brain could not function when the cable was damaged. When the capillary arteries that provide the brain with blood are damaged, the brain cells die of a lack of oxygen. Dr. Kim, being an industrial engineer, wanted to know why they couldn’t open up the capillary arteries to get oxygen to his wife’s brain. His request was received with disbelief, and promptly rejected as being impossible.

Like many others in the same situation he decided to try Eastern medicine and acupuncture. He took his wife to an acupuncturist who gave the same verdict as his Western counterparts: nothing could be done. Some even said that anyone who said that it could be done was a fraud because it was impossible. Her Chi was blocked and nothing was to be done about it.

Dr. Kim realised that he would not find a friendly door to knock on, and decided to do his own research. The idea to re-open his wife’s capillary arteries kept bugging him, and although the doctors laughed at him, he set his mind to finding a way to heal the damaged arteries and renew the flow of oxygen. It became clear to Dr. Kim that the only way to restore her health was to clear the blockages in blood flow and natural energy to her brain, and restore her natural balance, a process which was then beyond any conventional medical solution. He combined his engineering experience and understanding of the latest technologies with everything he could learn about the Eastern philosophies of balanced natural healing and life force, or Chi.

He began reading books about neurology and the circulatory system, and about the term Chi that the acupuncturist had used. The more he read, the less he understood what the doctor had said. The information at his disposal explained Chi as an invisible, untouchable idea that could not really be proved to exist.

One morning he made a breakthrough when out of desperation, he started to think about other concepts that used to be invisible and untouchable. Sound, light and magnetism immediately came to mind. These phenomena, once thought to be unrelated, have made a huge impact on our lives in the form of technological inventions after having been researched and harnessed -- the result being radios, television, and a host of other appliances where waves can be controlled, focused and amplified, and received by suitable antennae. Now Dr. Kim only had to find the right antennae to receive Chi. He came to the conclusion that he could design a therapeutic device that channelled natural energy into the body at treatment points on the meridian lines or Chi channels, using the same principles that acupuncturists have used for thousands of years – but without penetrating the skin.

According to the 4000-year-old Chinese belief a person gets sick when his Chi is bad, and he can only be healed once the bad Chi is overwhelmed with good Chi. This may sound strange, but it is explained by doing the following experiment. Take a glass with dirty water, and then hold under a tap with a small stream of clean water. The dirty water will slowly start flowing over the rim, and the more clean water is introduced into the cup, the cleaner the water will get. This is the basic idea behind replacing bad Chi with good Chi, but how would one implement this idea, and what does Acutouch have to do with it?

Yamata Takao, a Japanese scientist, already discovered in 1985 that Chi resonates stronger in a hexagonal tube than in any other form. This concept is paralleled by other phenomena in nature. Honey also stays fresher for longer in the hexagonal honeycomb than when it is removed from it. Dr. Kim took the hexagonal tube, combined it with the idea of a magnifying glass used to make fire, and designed the sympalense. Chi-waves are collected by the two sympalenses and are then amplified in the hexagonal tube that is the length of a pen. The amplified Chi is focused by the specially shaped point of the Acutouch Pointer, which then replenishes the Chi, or biological energy of the body.

About twenty years ago a team of American researchers launched a project to find Chi. They found that a small electrical current flows through the energy lanes that the Chinese call meridians or Chi channels. Further research showed that the electrical currents are weaker in certain areas of the body and that people who where tested, had problems in specifically the areas with the weaker currents. People who had weaker currents in the facial area usually complained of sinusitis congestion, colds or allergies. Researchers found that people with stronger currents were comparably healthier than people with weaker currents. They found that Chi, where it flows in meridians, manifests as a biological current. The team came to the conclusion that a lot of conditions could be healed by amplifying the biological current. Since then this discovery has led to the invention of medical equipment that has been sold to hospitals for thousands of dollars.

The next step in the invention of the Acutouch is again related to America. When a magnetic field is applied vertically to a horizontal flow of water a small electrical current is generated. This current generates enough power to destroy debris as the water flows. America uses the same concept in its water pipes, and even after twenty years there is not enough clogging to warrant the cleaning of the pipes. Countries in which this concept is not used have a continuous problem with clogging of the pipes -- a condition similar to arteriosclerosis.

Dr. Kim admits today that sometimes the solution is right in front of you, but you just cannot see it. Dr. Kim, one of the thousands of Christians in Korea, tells that God opened his eyes to see that this concept is related to his wife’s problem, and that it could be used to open his wife’s arteries to allow oxygen to flow. The only problem was that a normal magnet’s field always gravitates to the other pole of the same magnet. This would prohibit the magnetic field from penetrating the bloodstream at 90 degrees and so generate the current.

To solve this problem, he designed a pointed magnet that focuses its magnetic field in one direction. The sharply focused magnetic field penetrates the surface of the skin to a depth of 25 mm when the user holds the apparatus at 90 degrees to the surface of the skin.

When the body suffers from physical or psychological stress, the hydrogen molecules in the body tend to lose an anion. Anions are responsible for the transport of oxygen, and with this loss, the oxygen quality of the blood decreases and super-oxidation increases. The Acutouch Pointers contain Germanium that release anions for an unlimited time. The anions are also amplified by the hexagonal tube and penetrate the skin with the magnetic field.

Far-infrared rays with a wavelength of between 6 and 14 micrometer are well known in the medical world. They enlarge blood vessels and improve circulation. A further important attribute is the waves’ ability to stimulate and renew cells. Far-infrared that resonates at the same frequency as the hydrogen molecule in the human body helps specifically to regenerate the cells of the blood vessels. These far-infrared rays are projected by bio-ceramics, amplified by the hexagonal tube and absorbed through the skin.

Dr. Kim combined all these elements and built a pair of prototypes that included resonating lenses to draw in and focus natural energy, and materials that generated far-infrared rays, anions and a focused magnetic field. He called the prototype pair that he had invented, Touch Pointers.

He began to treat his wife on those points identified by acupuncturists as important in opening up the flow of blood and natural energy to the brain, and maintained the treatment for several months. After four months, his wife recognised him for the first time since the stroke. Within a further two months she regained the power of speech and her memory was restored. Two months later she was walking with the aid of a stick, and now lives a full and healthy life, with little sign of her great ailment. Although they initially expressed complete disbelief, her doctors and all the hospitals they consulted have confirmed her recovery.

Newspapers en television stations in Korea carried the story, and he was soon overwhelmed with requests for the Touch Pointer treatment. Dr. Kim decided to close his engineering practice and open the Genesen Engineering Institute. The word Genesen is a combination of the words Genesis en Energy, and represents the life energy in our bodies which rejuvenates and revitalises us. He named this new therapeutic device Genesen Acutouch, and the pair of instruments Touch Pointers. Many tests and clinical trials were carried out at the Yeon Bin University Medical Hospital in China and at the Catholic Hospital in Seoul to confirm its healing effects, before the invention was released onto the market in 1996. Tests and clinical trials continue in several countries, and there is much evidence of success and many case histories confirming that Genesen Acutouch really works.

Dr. Kim created a revolutionary bridge between the natural philosophies of complementary and Eastern medicine and the science and technology of orthodox Western medicine. The Genesen Acutouch system has received many of the world’s top awards for technology and invention since its introduction, but more importantly, it is helping millions of people to heal themselves, in their own homes, from many ailments and diseases. Genesen Acutouch Therapy can bring balanced healing into your home, and help you and your family to enjoy full, natural health.

 

Dr. Chi Kyung Kim, I.E. PhD Seoul, Korea
Dr. Kim is die President van die Genesen-Ingenieursinstituut en Gasprofessor by beide die Yeon Bin Universiteitshospitaal en die Liaoning-kollege vir Tradisionele Chinese Medisyne in China. Hy is ook ’n lid van die Amerikaanse Instituut vir Industriële Ingenieurs.

Toekennings en Lof

  • Goue Medalje in die Seoul Invention and Patent Expo in Suid-Korea, 1998
  • Goue Medalje in die Brusselse Eureka ’97 Expo in België, 1997
  • Goue Medalje in die Los Angeles International Expo in die VSA, 1997
  • Goue Medalje in die Yeon Byun International Expo in China, 1997
  • Goue Medalje in die Yu Eureka International Expo in Switserland, 1997
  • Goue Medalje in die Geneva International Expo in Duitsland, 1997
  • Goue Medalje in die Nürenberg International Expo in Duitsland, 1996
  • Ontvang ’n spesiale medalje van die koning van België vir sy bydrae tot wêreldsgesondheid
  • Koreaanse Medalje van Eer

Wie is al gehelp?

Ware verhale

Behandelbare kwale